Kanniedood, die derde in Joha van Dyk se Branderjaer-reeks, stel vir Ben en Kalla Palmer om die beurt aan die woord. Die bendes, die Urchins en die Rotte, is in essensie volwaardige karakters in hierdie verhaal.@miadebeer @NBPublishers #johavandyk pic.twitter.com/0PUFqaDHOA
— Amanda Claassens (@claassensa) February 2, 2024

